


Fri, May 30
|Louis Trichardt
InniBerg Musiekfees
🎶 Maak gereed vir ’n dag vol musiek, gees en kuier! InniBerg Musiekfees bring jou Fatman, Juan Boucher, Neil Somers en Ichnus Wait – alles op een naweek by die pragtige Vijgeboomsdrift. Moenie hierdie onvergeetlike fees misloop nie – koop jou kaartjies nou!
Time & Location
May 30, 2025, 12:00 PM – May 31, 2025, 11:30 PM
Louis Trichardt, R524, Louis Trichardt, 0920, South Africa
Guests
About the event
🎶 Dis weer tyd vir die InniBerg Musiekfees! 🌄
Maak gereed vir ’n naweek vol musiek, kos, en kuier op die pragtige Vijgeboomsdrift Private Venue plaas buite Louis Trichardt!
🗓️ Vrydag, 30 Mei 2025 – die een en enigste Fatman skop die fees af met sy onmiskenbare charisma en lekker lag-musiek. 🗓️ Saterdag, 31 Mei 2025 – dis ’n fees van klank met Juan Boucher, Neil Somers en die talentvolle Ichnus Wait wat die verhoog vat en die Soutpansberg laat dreun! 🍷🥃 Proe soos ’n kenner! Wyn, gin én whisky – en die beste deel? Dis gratis! Kom geniet ons hele dag fynproe-ervarings en ontdek iets nuuts vir jou glas.
🚴♂️ Kyk uit vir die KFC Funride! Of jy nou ’n bergfiets-junkie is of net lus is vir ’n rustige trap, kom geniet die MTB Funride deur die pragtige paaie en paadjies van Vijgeboomsdrift. Daar’s selfs ’n kiddies ride vir die klein avonturiers – soveel pret vir die hele gesin!
🛍️ Feesmark vibes... Van…