top of page
INNIBERGFEES & SKAAPBRAAI '26
INNIBERGFEES & SKAAPBRAAI '26

Sat, Aug 22

|

Vijgeboomsdrift Private Venue

INNIBERGFEES & SKAAPBRAAI '26

🎢 Maak gereed vir ’n onvergeetlike geleentheid van musiek en kuier by InniBergFees!!! Geniet top optredes deur Jay du Plessis, Arno Jordaan en Logan Pietersen by die pragtige Vijgeboomsdrift. 🎟️ Moenie uitmis nie – kry jou kaartjies vandag nog! 🎢✨

Tickets are not on sale
See other events

Time & Location

Aug 22, 2026, 10:00 AM – 11:59 PM

Vijgeboomsdrift Private Venue, R524, Louis Trichardt, 0920, South Africa

Guests

About the event

πŸ”₯πŸ‘ INNIBERGFEES & SKAAPBRAAI 2026 πŸ‘πŸ”₯


πŸ“… 22 Augustus 2026

⏰ 10h00 – 24h00

πŸ“ Vygeboomsdrift, Louis Trichardt.


Kom geniet die unieke atmosfeer van die Innibergfees met vermaak deur top kunstenaars, Jay, Arno Jordaan en Logan.


Lekker kos, gesellige kuiergeleenthede en natuurlik ons gewilde Skaapbraai om 17h00.


Share this event

© 2023 Vijgeboomsdrift Private Venue

bottom of page