


Sat, Oct 18
|Vijgeboomsdrift - Louis Trichardt
Knipmesbraai 2025
Geniet toegang vir die hele dag vanaf 10:00 tot middernag, insluitend al die vermaak en die geleentheid om te stem vir die “Beste Boerewors in Louis Trichardt” kompetisie. Kaartjie sluit ’n servet in. Geen mes ingesluit.
Time & Location
Oct 18, 2025, 10:00 AM – 9:50 PM
Vijgeboomsdrift - Louis Trichardt, R524, Louis Trichardt, 0920, South Africa
About the event
Die derde jaarlikse Knipmesbraai vind plaas op Saterdag, 18 Oktober 2025 by Vijgeboomsdrift, Louis Trichardt van 10:00 tot 24:00. Hierdie geleentheid is een vir die manne. 'n Lekker middag van braai, musiek en kuier. Besoekers kan uitsien na die Knipmesbraai-spitbraai, ’n groot skaapspit wat deur ’n boorgatboor aangedryf word. Dames is ook welkom, maar moet asseblief nie 'n aansit ete verwag nie.
Die dag sal ook ’n “Beste Boerewors in Louis Trichardt”-kompetisie insluit, waar deelnemers kan meeding om ’n kontantprys van R5 000.
Daar sal ook verskeie kos en ander stalletjies wees.
Kaartjies:
R250 – Algemene toegang (sluit ’n servet in)
Geen onder 18's.
Tickets
Knipmesbraai Toegang
Sale ends
Oct 17, 5:00 PM
🎟 Algemene Toegang – R250 Geniet toegang vir die hele dag vanaf 10:00 tot middernag, insluitend al die vermaak en die geleentheid om te stem vir die “Beste Boerewors in Louis Trichardt” kompetisie. Kaartjie sluit ’n servet in. Geen mes ingesluit.
ZAR 250.00
+ZAR 6.25 ticket service fee
Total
ZAR 0.00