


Mon, Aug 11
|Vijgeboomsdrift - Louis Trichardt
Knipmesbraai Uitstalruimte
Doen hier aansoek vir jou stalletjie by 2025 Knipmesbraai - 18 Oktober.
Time & Location
Aug 11, 2025, 9:00 AM – Oct 17, 2025, 5:00 PM
Vijgeboomsdrift - Louis Trichardt, R524, Louis Trichardt, 0920, South Africa
About the event
Kies asseblief hier die uitstalruimte waarin jy belangstel, en verskaf meer inligting oor jou produk of diens. Die komitee sal jou aansoek nagaan en jou daarna kontak om betaling te reel indien jou ruimte goedgekeur is. Vir navrae kontak Xanthe op 082 562 0914.
Tickets
Arts & Crafts Gazebo (Per Dag)
Sale ends
Oct 17, 5:00 PM
Slegs staanplek vir jou gazebo. Sluit nie hek toegang in nie - aparte kaartjie moet daarvoor gekoop word. Geen krag.
ZAR 500.00
+ZAR 12.50 ticket service fee
Brons - 8m x 4m
Sale ends
Oct 17, 5:00 PM
Sluit in toegang vir een persoon. Geen krag.
ZAR 3,900.00
+ZAR 97.50 ticket service fee
Silwer - 10m x 7m
Sale ends
Oct 17, 5:00 PM
Sluit in toegang vir 3 persone. Geen krag.
ZAR 6,000.00
+ZAR 150.00 ticket service fee
Goud - 20m x 10m
Sluit in toegang vir 5 persone. Geen krag.
ZAR 11,000.00
+ZAR 275.00 ticket service fee
Sale endedHoofborg / Titelborg
Sale ends
Oct 17, 5:00 PM
Prys onderhandelbaar. Bespreek asseblief jou behoefte met ons.
ZAR 0.01
Total
ZAR 0.00